Klawer Wynkelders is geleë langs die N7 en die perfekte plek vir reisigers om ‘n blaas kaans te vat. Hetsy jy op vakansie, besigheid of op ‘n blomme toer deur Namaqualand reis, kan jy ‘n koue glasie wyn by die kelder kom geniet.
Daar is ‘n paar baie unieke wyne
read more »Staan 'n kans om R25 000 te wen as jy vir Klawer as ontbytSAKE se Onderneming van die Jaar 2024 stem!
Wie wil nie R25 000 wen nie?
Al wat jy moet doen om 'n kans te staan om Klawer Wynkelder se kompetisie te wen is:
Each year we celebrate one of the most versatile cultivars of all time, Chenin Blanc.
Not only does the cellar team like to work & handle this specific grape, but they love drinking it as well. Klawer cellar offers two different styles of Chenin, each one with different tasting not